Het jy geweet Disney-prinsesse kan ook Victoria's Secret-modelle wees?

Prinsesse Elsa en Anna (in die fliek Frozen), Rapunzel (Tangled), Merida (Brave) en Moana (Moana) sê ’n paar modelle die stryd aan ... Wie, dink jy, is die wenners?

Prinses Elsa vs Candice Swanepoel

  Rapunzel vs. Lily Donaldson

Prinses Merida vs. Gigi Hadid

  Prinses Anna vs. Stella Maxwell

Prinses Moana vs. Jasmine Tookes

Wie is jou gunsteling?