Ek het net geweet ek wil die meisie wees wat opgestap kom by die trappe, en al die seuns na hulle asems laat snak met een gedagte "Hoe het ek uitgemis"...Ek wou elegant en vroulik lyk, ek wou soos 'n prinses voel vir die eerste keer in my lewe. Ek wou he my pa moet trots wees op my, my broer moet dink hyt 'n cool sussie en my ma moet trane in haar oe kry...want ek het haar lief. en ek het dit alles beleef... My grootste inspirasie was Sarie se Matriek afskeid kompetisie verlede jaar met al die mooi rokke wat so elegant vertoon het.

Sien alle inskrywings