Die kort halssnoer (choker) vat oor en is een van 2016 se gróótste trends, maar daar is ’n núwe, moderne manier om dit te stileer. Ja, ons kry almal terugflitse van ons skool- of universiteitsjare toe ons ook dié halssnoer gedra het.

Gelukkig het die SARIE-modespan ’n moderne en sjiek manier gevind om die choker te stileer.

Die groot geheim is dat jy dit dra saam met ’n fyner halssnoer of twee ... of drie …

Kyk net hoe sjiek 

A photo posted by ShopStyle (@shopstyle) on

Is jy reg om jou choker in ’n moderne manier te stileer?