Die rok wat die model gedra het, het dadelik my oog gevang. Toe ek die rok sien, het ek dadelik geweet dis ek. Die diamante en sleep en die glinsterende blou van die rok het my soos n jong dame laat voel en aan die ander kant sexy ook.

Sien alle inskrywings