Ek het my rok op die internet gesien en toe deur 'n boutique bestel. Aangesien ek nie 'n balrok-meisie is nie, was ek onmiddellik dol oor die gemaklike, dog stylvolle snit. Die styl en besonderse kleur het my perfek gepas en toe ek die rok vir die eerste keer aanglip, het ek soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings