Ek het al lankal die idee in my kop gehad dat ek n kort rok vir my matriekafskeid wou he,met geen prentjie in my kop nie behalwe dat my asemrowende rok moet kort wees en so ruk voor die matriekafskeid het ek verby Werner Dey se winkel gery en daar sien ek toe die rok wat my hart laat stilstaan het en my oe laat uitval het,ek het dit dadelik die volgende dag gaan aanpas en die rok het soos n droom gesit sonder enige verstelings wat gemaak moet word.Van daar af het ek geweet ek het my eie unieke rok net soos wat my persoonlikheid is!

Sien alle inskrywings