Wat my geinspireer het, was om anders te gewees het op my matriekafskeid. Ek wou net bietjie anderste gewees het as al die ander meisies. My matriekafskeid was 'n groot ding vir my gewees. Ek het al van lankaf af prente bymekaar gemaak oor verskillende rokke. Ek dink my verre waaruit my hele onderkant uitgemaak was en my rug se ontwerp het my rok anders gemaak. Ek wou net anders gewees het op my matriekafskeid.

Sien alle inskrywings