Ek en my rok ontwerper het van 'n prentjie af gewerk en later ons eie inisiatief geneem. Die rok is presies soos ek dit wou he. Ek het die prentjie op Fashion Tv se webtuiste gekry.

Sien alle inskrywings