Ek het al van jonks af gedroom oor my matriek afskeid rok. My droom rok het ek geweet moet skakerings van bessie pienk wees, sagte sy chiffon wat in die wind waai. My rok vir my was soos 'n droom wat waar geword het, baie dankie liewe mams. Met die uitklim slag by die saal was die skare se reaksie, WOW. My rok het by my persoonlikheid en ouderdom gepas. Na my mening 'n regte jong meisie, shabby chic ontwerp. Ek het soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings