My inpsirasie is 'n kombinasie van Fergie se rok in die musiekvideo "Meet me halfway" en i rok wat Lindsay Fleming (ontwerper) gemaak het. (Ek het die rok in 'n tydskrif in Woolworths gesien!) Ek voel so vintage en stylvol in die rok!xx

Sien alle inskrywings