Ek wou iets elegant en stylvol kry vir my matriekafskeid rok. My inspirasie is 'n kombinasie van twee idees. Die rok wat Fergie aangehad het in die musiekvideo "Meet me halfway" en 'n rok wat Lindsay Fleming ontwerp het. Salome Fourie het my gehelp om die twee idees saam te smelt en 'n elegante, styvolle en vintage skepping te maak.xx

Sien alle inskrywings