Ek wou graag 'n stylvolle, elegante rok gehad het. Die ontwerp van die rug het my op die snit laat besluit, die kristalle het die aksent van die rug detail mooi beklemtoon. Ek het baie spesiaal en tuis in my rok gevoel.

Sien alle inskrywings