Tannie Annetjie het my gehelp om met 'n kombinasie van verskillende rokke,my droomrok te ontwerp.Dit moes 'n unieke rok wees, waarin ek uitstaan en mooi lyk vir hom en gemaklik voel vir myself.Ek wou 'n rok gehad het waarop ek trots is en kan terugkyk en steeds trots kan wees.Niks sou moontlik wees, sonder my ouers se insette nie.

Sien alle inskrywings