Ek het nogaltyd n liefde vir regte 'chanteli' kant en helder kleure ghaat.Ek het n idea ghaat van 'n stywe rok wat onder uitklok.Ek't my gunstelling swembruk en uitgaan rokkie na die Ontwerper geneem en gse hy moet dt kombineer en hom my ideas vertel en gewys en hy mus n paar swoviroski kristale ook oop werk!Hy ken my baie goed en kon my visie moontlik maak!Toe hy en my ouers my in dit sien as hulle stil en toe skoon emosioneel en nog nooit het ek so sexy maar stylvol gvoel nie!DIE ROK HET GLYK OF DIT OP MY GEVERF WAS!

Sien alle inskrywings