Ek wou nie net n rok in een kleur gehad het nie, die kleure moes speel in die lig en gereeld verander.Dit is toe net wat gebeur het. My inspirasie was die natuur, wat gereeld in die daglig verander en anders lyk. Ek lag altyd en is vrolik en my rok moes by my persoonlikheid pas. Tannie Wilna het uitstekende idees gehad en so het my droomrok n werklikheid geword.

Sien alle inskrywings