My rok is geinspireer deur ons mooi omgewing. Die helderblou van die rok simboliseer die kleur van die see en die blomme op die bo-stuk en skouer is simbolies van ons unieke fynbos. Die rok is stylvol, elegant en pas soos 'n handskoen. Ek glo absoluut "less is more". Die kombinasie van bykomstighede, hare en grimering het die prentjie mooi afgerond.

Sien alle inskrywings