Aan die begin van die jaar het ek die fliek When In Rome gekyk. Toe ek die hoofkarakter se trourok sien, toe weet ek net! Die manier waarop haar rok gevloei terwyl sy loop was vir my baie elegant. Dit was die hoof inspirasie vir my rok. Dit is ook waarom hy oorheersend wit is. My ontwerper, Heinrich Greyling, het toe verdere leiding gegee tot die eindproduk.

Sien alle inskrywings