Ek het my rok gehuur. Toe ek inloop en die rok sien, het ek dadelik geweet dis die rok vir my. Die kleur van pers met swart was vir my baie aantreklik en dit pas baie mooi by my gelaatskleur. Ek het so gemaklik gevoel indie rok. Ek kon lekker speel met die rok toe die foto,s geneem is. Ek voel soos n prinses in my rok en sal dit vir geen ander verruil nie. Dit is ek.

Sien alle inskrywings