Alle meisies droom oor twee spoggeleenthede hulle matriefafskeid en Troudag, ek… nog altyd ek konnie wag vir my geleentheid nie. Ek het as klein meisie graag plakboeke gemaak oor mooi troues,rokkekarre mans ens. Daaruit het ek graag gedroom en groot!! Ek het my self altyd gesien as die meisie met die rok wat so pof staan waonder iemand kan wegkruip maar tog het ek later anders daaroor gevoel. My kleure keuse het ek so gekies dat dit my vel sal komplimenteer en die rok se vorm… ekt n rok gesoek waarin ek kan bos gaan, lekker gemaklik in kan daans beweeg en my aand geniet!! Ek was lank onseker want waars my prinses rok tot ek op facebook raaklees “Jy hoef nie soos n prinses te lyk om een te wees nie!” van daar of eke k volstoom begin vorm aan my droomaand en sowaar ek my rok my aand my vriende so geniet! Dankie aan almal wat deelwas van my spog geleentheid!! Droom groot, LEEF GROTER!!

Sien alle inskrywings