ROMANTIESE PRET

Speel met patrone en teksture vir ’n stylvolle, vroeë aand uit. ’n Tikkie blink vir haar is perfek om in die strale van die ondergaande son te skitter.

FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Blinker-kamisool (R399), RE by Woolworths. Wyepyplangbroek (R629), H&M. Ligblou insteekhakskoene (R599), Cotton On. Hoed (R499), Witchery. Oorbelle oorgeblaas met 22 kar.-goud, versier met tou, kristalle, krale en groenkwarts (R1 100), Pichulik. GROOTTES Kamisool: 6 – 18 Broek: 34 – 44

Jacques: Vlootblou-en-wit geruite hemp (R299), Old Khaki. Potloodstreep-langbroek (R499), Cotton On. Weermagstyl formele stewels (prys op aanvraag), Dune London. GROOTTES Hemp: XS – XXL Broek: XS – XXL 

PASMAATS

Kies lospassende baadjies met detail soos pêrels vir haar en weefdetail vir hom.

foto
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Eenstuk met vlootblou-en-wit strepe (R1 199), Poetry. Wit denimbaadjie versier met kunspêrels (R899), H&M. Hakskoene (R599), Rubi by Cotton On. Oorbelle (R149), Cotton On. GROOTTES Eenstuk: 6 – 18 Baadjie: 34 – 46

Jacques: Vlootblou vlieënierstyl baadjie met toudetail by moue (R7 599), Diesel. Jeans (R999), Levi’s by Edgars. Wit tekkies (vanaf R1 099), Reebok by Edgars. GROOTTES Baadjie: S – XL Jeans: 28 – 38 

KOESTER-OOMBLIK

’n Gholfhemp en ’n kantbloes is items wat ’n romantiese afspraak maklik afrond.

FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Kantbloes (prys op aanvraag), Stefania Morland. Vlootblou broek met blompatroon (R249), H&M. 18 kar.-roosgoudring met ’n diamant en perlemoenskulp (prys op aanvraag), Chopard versprei deur Architects of Time. GROOTTES Bloes: 34 Langbroek: 32 – 42

Jacques: Gholfhemp met strepe (R1 380), Ted Baker. Ligpienk chino-langbroek (R379), H&M. Horlosie van geborselde titanium met ’n bandjie van rubber en blou krokodilleer (prys op aanvraag), Zenith versprei deur Picot & Moss. GROOTTES Hemp: XS – XXXL Broek: 34 – 46 

DIE EEN

T-hemde is ’n moet vir hom en haar. Dit lyk stylvol saam met ’n fraiingromp en ’n snyersbaadjie wat sy T-hemp afrond.

foto
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: T-hemp met kunspêrelversiering (R250), Kelso by Edgars. Kunsleerminiromp met fraiings (R749), H&M. Armband met knoopdetail en een met kunsstene (vanaf R105 elk), by CARA. Bonkige oorbelle van metaal, diamanté en plastiek (R229), H&M. GROOTTES T-hemp: 6 – 20 Romp: 34 – 44

Jacques: T-hemp met pienken-swart strepe (R229), H&M. Ruitpatroon-kortbroek (R329), H&M. Grys snyersbaadjie (R1 499), H&M. GROOTTES T-hemp: 23 – 46 Broek: 34 – 46 Baadjie: 34 – 46

FOTO-PERFEK

Geniet ’n rooitapyt-oomblik met ’n broekpak vir hom en ’n sensasionele, vleiende rok met mantelmoue en borduurwerk vir haar.

FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Mantel-midirok (R1 899), Zara. GROOTTES Rok: S – L

Jacques: Wit hemp (R329), H&M. Vlootblou snyersbroek (R550), Signature by Edgars. Vlootblou snyersbaadjie (R1 500), Signature by Edgars. GROOTTES Hemp: 34 – 44 Broek: S – XXL Baadjie: S – XXL

HAND AAN HAND

Probeer iets nuuts, soos ’n snyersbroek met opgerolde pype by ’n klassieke T-hemp en ’n gebreide moulose rok met ’n snyersbaadjie.

FOTO Niquita Bento van Supernova
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Koper rok van ’n metaalwol (R799), Sissy Boy by Edgars. Oorgroot baadjie (R999), Mango by Edgars. Platformsandale versier met kunskristalle (R759), Zara. Skouersak versier met krale en geborduurde blomme (R699), Accessorize. GROOTTES Rok: XS – XL Baadjie: S – XL

Jacques: Wit T-hemp (R199), Old Khaki. Blou snyersbroek (vanaf R1 499), Trenery by Woolworths. GROOTTES T-hemp: XS – 4XL Broek: 30 – 44

TORTELDUIFIES

Verseël daardie spesiale oomblik met ’n spesiale ring vir haar.

dsds
FOTO Niquita Bento van Supernova

Tinarie: Bloes (R1 299), Witchery. Rodium-en-roosgoudring met deursigtige Swarovski-kristalle (vanaf R1 490), Swarovski.

Jacques: Wit hemp (vanaf R350), David Jones by Woolworths. Polkakol-das (vanaf R470), T.M. Lewin by Edgars. GROOTTES Bloes: 6 – 18 Wit hemp: XS – XL

WEN Tinarie se Swarovski-ring! Klik hier

Modestilis MAGDEL MULLER

Grimering ALGRIA FERREIRA

Hare CHERYL PARKER VAN SUPERNOVA

Fotograaf se assistent CASS COLLETT

Intern CARMEN CHRISTIANS