Die model Jenna Pietersen en die kletsrymer Jack Parow se dogtertjie, Ruby, word groot voor ons oë danksy Jenna se prag-foto's op haar Instagram-blad. Ons bewonder ma én dogter se styl en wys jou hoe jy dié styl kan kry.

FOTO: Jenna Pietersen en haar dogter, Ruby, in swart (Instagram) FOTO: Jenna en Ruby pas bymekaar in swart (Instagram)

Jack en Jenna se Ruby word 1 + hoe het sy haar modellyf teruggekry

FOTO: Jenna Pietersen en haar dogter, Ruby, in wit kant (Instagram)

FOTO: Sag en vroulik in wit kant (Instagram)

FOTO: Jenna Pietersen en haar dogter, Ruby, in swart (Instagram) FOTO: Instagram

Stylvolle ma-en-kind-uitrustings uit die SARIE-winkel

Paisley and checked pants en Batwing dress

Cotton-blend sleeveless party dress en Lace top

Speckled pumps with strap en Zalia-inglipskoene

Kinderklere ook nou by Cotton On!

Nóg ‘n Cotton On kinderklere winkel maak oop! Nóg ‘n Cotton On kinderklere winkel maak oop!

Hierdie Australiese handelsnaam is besig om net meer en meer uit te brei! Baie Cotton On-winkels dra reeds hul kinderklerereeks, maar die sukses van twee alleenstaande kinderklerewinkels in Johannesburg en Kaapstad het daartoe gelei dat ’n derde  en vierde Cotton On Kids sy deure in Menlyn en Cresta onlangs oop gemaak het.

Die reeks wat beskikbaar sal wees by die Cotton On  Kids-winkels

Die reeks bestaan nie slegs uit klere nie, maar ook slaapklere, swembroeke en babaklere vir beide seuns en meisies.

Vir meer inligting, skakel 021 552 0726, of besoek www.cottonon.com.