Dis Matriekafskeid-seisoen en SARIE is opsoek na die mooiste rok. Ons Matriekafskeidrok van die Jaar-wedstryd in samewerking met Young Solution het afgeskop, en jy het tot einde Oktober 2014 om in te skryf.

Instagram gons behoorlik met van die mooiste rokke van die seisoen - die SARIE.com-span kyk na 3 trends van die rokke wat julle op Instagram gedeel het:

1. ’n Oop rug met kant-detail

Vroulikheid met vintage-aanslag - dié rokke speel met fyn kant, deursigtigheid en unieke rug-ontwerpe.

gethagreyginl

2. Skakerings van blou, turkoois en groen

blou freddie rojanka

Blinker-detail

blink

JY KAN WEN!

Skryf nóú in vir Matriekafskeidrok van die Jaar in samewerking met Young Solution 

matriekafskeid_mashoof