Die aanhaling : " Why blend in when ur born to stand out" was 'n baie groot inspirasie op my rok. Ek was lus vir heeltemal iets anders en iets meer oorspronkliks. Elke jaar is meisies se rokke dieselfde , dit is of kant en valletjies of diamantjies en daarom het ek gedink niemand sal so ver gaan om 'n rok van gordynlap vol blomme te maak nie.

Sien alle inskrywings