Ek wou soos 'n prinses voel, maar het nie 'n spesifieke styl ingedagte gehad nie. Ek het eers geweet wat ek wou hê toe ek een van Ilse Roux se trourokke aanpas. My matriekafskeidrok is dus geïnspireer deur die trourok omdat en fantasties gevoel het daarin.Definitief my droomrok!

Sien alle inskrywings