Ek het baie van Miss Dominican Republic, Ada Aimee de la Cruz, se tipe styl van rokke gehou. Ek wou graag 'n ligte kleur rok gehad het, maar nie iets wat soos 'n trourok lyk nie. Dit moes stylvol en elegant wees. Die eindresultaat was presies wat ek in gedagte gehad het!!

Sien alle inskrywings