Ek was my eie inspirasie. Ek wou 'n groen rok gehad het. Ek het volgens my smaak gegaan. Ons het een dag gaan rokke kyk en toe ons in Scarlet in Somerset wes mall was en my oog sien daai rok, het ek van daai rok gehou. Dit was die eerste rok wat ek aangepas het en ons het hom gekoop. Hy was definitief vir my gemaak. Die rok het net daar gehang en wag vir my om hom te kom haal en koop.

Sien alle inskrywings