In La Senza se nuwe reeks, Ooh La Lace, kan jy kies tussen deurtrekkers (R129) en Brasiliaanse styl broekies (R129) wat geen broekielyne laat wys deur jou klere nie.
Die broekies word gemaak van sensuele rekbare kant. Ook beskikbaar in hierdie reeks: 'n kamisool (R249) en 'n bra (R179). Die No Show Thong is beskikbaar slegs in een grootte. Die No Show Brazilian is beskikbaar in groottes XS – XL. Kamisool en bra in groottes S – L.  Vir meer inligting: 021 447 7718 of www.lasenza.co.za