Dis elke Hoërskooldogter se droom aand en elkeen wil besonders mooi lyk.My rok was geinspireer deur n foto wat ek gesien het .Ek was met die foto na redelik baie plekke waar ek toe agter gekom het dat daar n groot verskeidenheid tipe rokke, style en kleure is wat mens kan van kies en presies by jou liggaams figuur kan pas.Ek het toe besluit om na Bellissimo Bridal Boutique toe te gaan waar sy my rok vir my gemaak het in die styel en kleur wat die beste by my kon pas.

Sien alle inskrywings