Ek wou eers nie die rok aanpas nie- ..... dit het anders gelyk op die hanger... maar die tante in die winkel het aangedring- en toe... perfek!!!!!!! Dit.voel.as.of.ek.op.water.loop

Sien alle inskrywings