"Love doesn't make the world go round BUT it makes the ride worth while!" Ek kan se dat my doel was dat ek soos 'n prinses moes voel in my rok wat ek na een van die wonderlikste geleenthede van my skool loopbaan gaan dra... My inspirasie was liefde! Ek het ook my pa op n jong ouderdom verloor en ek wou 'n stukkie van hom in my rok he. Hy was die pienk van my rok! Pienk vewys na jou hart wat ook na liefde verwys en my pa het 'n hart van goud gehad. Die pers is my ma wat altyd daar is vir my en my aanmoedig om die beste te wees wat ek kan wees. Peter wat my rok gemaak het het natuurlik net gewees wat ek wou he en my rok was toe so perfek gemaak! Net wat ek van gedroom het...

Sien alle inskrywings