Dié rok is deur die Project Runway-deelnemer Sean Kelly vir Heidi gemaak. Sy is ook die aanbieder van dié werklikheidsreeks wat ontwerpers se talente toets. En omdat die rok net tot sy volle reg kom as sy beweeg, het sy omtrent gedraai en geswaai op die rooi tapyt. FOTO: Instagram  @heidiklum  FOTO: Instagram @heidiklum Sommige mense dink dié rok was nie so geslaagd nie en het dit vergelyk met die instrumente van ’n motorwassery!

Nou kan jy jou mening gee – is Heidi se uitrusting ’n treffer of ’n flop? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad.

FOTO: Instagram  @heidiklum  FOTO: Instagram @heidiklum