Na 'n lang soektog, het ek uiteindelik 'n prinses-mooi trourok op die internet raakgesien waaroor ek mal was. Ek het die goue kleur gekies omdat dit by die lang geel gras en natuur pas. Ek is gek oor die see en goue strand, daarom het ek juwele gekies wat van skulpies gemaak is, en natuurlik kon ek dit nie weerstaan om my "cowboy boots" te dra nie omdat ek 'n "country girl" ter harte is, en dit pas mos by alles!;)

Sien alle inskrywings