Ek het in 2006 `n foto gesien van `n rok ontwerp deur 'Marion and Lindie' wat my `n idee gegee het van wat ek wil hê. Ek het die prent gehou. Franse satyn wat ons in die materiaalwinkel raakgeloop het, het die vloeiendheid insprireer.

Sien alle inskrywings