Die ontwerper Lana Cilliers was my grootste hulp en inspirasie vir my matriekafskeidrok. Sy is een van my beste vriendinne se ma, so sy ken my baie goed, weet waarvan ek hou en nie hou nie. Ek was ook al by vier ander matriekafskeid geleenthede waar ek elke keer 'n ander rok gedra het. So het ek geluister na al die mense se komplimente op sekere dele van al vier rokke en ek het probeer om dit als te kombineer en saam te sit in my eie droom matriekafskeidrok.

Sien alle inskrywings