Plaaslik is SARIE se styl. Met ons nuwe aanlynwinkel en -tydskrif het ons modespan styl-items van SA ontwerpers vir jou gekies: Errol Arendz, Klûk CGDT, Habits, Christopher Strong, Danielle Margaux, Colleen Eitzen en ander.

Want hulle verstáán SA vroue? se modebehoeftes, sê ons modedirekteur, Chris Viljoen.

In kort is dít wat SARIE se splinternuwe aanlynwinkel jou bied:

• Klere vir jou uitgesoek deur SARIE se modespan

• Saam met ons is aanlyn-inkopies maklik & veilig

• Aflewering binne 48 uur landwyd (langer vir Namibië)

• Kyk ook uit vir dekor -, kombuis - ?& skoonheid-items

• As jy dié logo in ?SARIE sien, kan jy die item koop op sarie.com

Die logo wat jy in die tydskrif sal herken

NOG ONSEKER HOE OM TE MAAK? Hier's 'n stap-vir-stap-gids.

Onthou ook van die tolvrye kliëntediensnommer: 0861 999 501

En klik as daar nóg vrae is wat pla!

Moenie van die inspirerende maandelikse aanlyn-tydskrif vergeet nie – absoluut gratis!

SARIE se gratis aanlyn-tydskrif