Dressember is ’n fondsinsamelingsveldtog wat wêreldwyd bewustheid wil skep oor die mishandeling en uitbuiting van vroue. Die veldtog daag vroue die wêreld oor uit om in Desember elke dag ’n rok te dra.

via GIPHY

Jou opsies is oneindig. Kort rok, lang rok. Noupassend, lospassend. Aandrok, strandrok. Daar is werklik ’n rok vir elke dag van die week.

"Feel like a woman, wear a dress." - Diane von Furstenberg Kyk hier na ons gunsteling-rokke: Laai jou rokfoto op Instagram en gebruik die hashtags #dressember #sarietydskrif. Kom ons ondersteun Dressember! As jy meer wil weet oor hierdie kreatiewe veldtog, kliek hier.

En nee, ’n romp tel nie!

Mode-intern: Mignon Mostert