My rok is my droomrok- ek het jare terug al besluit dit is wat ek wil he... Die tipe rok wat elegante dames jare gelede na 'n ball toe sou dra. Ons tema was "Kings & Queens" en ek het werklik soos 'n konining gevoel.

Sien alle inskrywings