Ek het 100'e prentjies in my kop gehad en so baie drome oor my rok gedroom - maar toe ek een aand die Grande Finale van 'n Duitse Sang Kompetisie kyk het ek geweet: 'n lang rok, elegant met 'n lae rug en 'n lang sleep, dit is wat ek wou hê. En voila...hier is my rok!

Sien alle inskrywings