My insperasie was nog altyd die ontwerper, Antoinette Martens van Groblersdal, se skeppings. Sy het my persoonlikheid ten volle in ag geneem en daardeur my besonderse rok geskep. Alhoewel ek my rok graag grys wou gehad het , het sy kleur ingebring wat perfek ingeskakel het by my as persoon. So skep sy my eie sprokie, van die ontwerp van die rok tot die eindproduk. Droom ons nie maar almal van kleintyd af oor 'n sprokiesrok vir ons matriekafskeid nie? Dankie Antoinette, my droom het waar geword!

Sien alle inskrywings