My 2 beste vriendinne was my insperasie. Saam het ons gesoek na 'n rok wat by my pas. Volgens almal wat my ken is dit die rok vir my, dit som my persoonlikheid perfek op. Celeste en Toinette die rok is vir julle, julle altwee het 'n aandeel in die rok.

Sien alle inskrywings