Dis elke meisie se droom om asemrowend te lyk op haar matriekafskeid. Ek het 'n paar idees gehad deur die laaste twee jaar, maar het ek finaal op die patroon en kleur van my rok besluit toe ek dit saam sien. Die bruin en rooi is twee kleure wat vir my mekaar komplimenteer en die tier print was 'n tikkie van my eie uniekheid en styl om die rok meer "ek" te maak. Vir 'n mooier rok wat by my pas kon ek nie vra nie en was ek so gelukkig met die eindresultate.

Sien alle inskrywings