Blou is en was nog altyd my gunsteling kleur en daarom geen wonder dat dit ook die keuse van my matriekafskeidrok was nie. Ek het dadelik my hart op die rok verloor en geweet dat hierdie rok spesiaal vir my gemaak was (dankie aan die onbekende ontwerper)- hierdie is my droomrok! Ek het baie spesiaal in my rok gevoel en die matriekafskeid was 'n hoogtepunt in my skoolloopbaan.

Sien alle inskrywings