Ek wou met die eerste oogopslag 'n indruk maak. Hierdie rok was toevallig tussen die wat ek sou aanpas. Ek het dit tweede aangepas en die rok het my gekies. Daar en dan gedane sake, dit is die rok wat vir my daai ekstra iets gegee het en het my so elegant en volwasse laat voel.

Sien alle inskrywings