Ek wou uitsonderlik mooi gelyk het en met die eerste oogopslag 'n indruk gemaak het. Hierdie rok was toevallig saam met die ander wat ek sou aanpas. Die skepping is tweede aangepas... en .. wow.... die rok het my gekies. Dit was alles wat ek in my matriekafskeidrok gesoek het.

Sien alle inskrywings