Die suksesvolle kandidaat sal op mode-"shoots" werk, stories skryf vir SARIE.com se mode-afdeling en nog veel meer!

Ná die internskap sal jy presies weet hoe die produksie van ’n tydskrif werk, asook hoe om by om streng spertye te hou.

Neem asb die volgende in ag

Dié internskap is vir ’n periode van 5 maande (4 Augustus  2014 - 31 Desember 2014)

Die ondervinding wat jy hier gaan opdoen, is ongelooflik waardevol vir jou toekoms.

As jy belangstel, stuur jou CV en motivering na luzanne.vdwatt@sarie.com