Ek is mal oor kontras kleure en het 'n verskeidenheid rokke se idees bymekaargesit, met Estelle se hulp het hierdie my droomrok geword. Die detail voor was my fokus punt van die rok met die valle wat in dieselfde lyn loop om dit af te rond. Ek het soos 'n prinses gevoel in die rok.

Sien alle inskrywings