My droom was om soos 'n prinses te lyk op my groot aand. Blou is my gunsteling kleur en met dit as inspirasie is my droomrok geskep, sag , blink en mooi !!! My aand was een groot sprokie.... en ek die mooiste prinses.

Sien alle inskrywings