ek het n foto van Demi Moore by die Oscars 2010 in Huisgenoot gesien en net verlief geraak op die rok. ek kon myself dadelik in die rok sien. die rok weerspieel my styl en my persoonlikheid.

Sien alle inskrywings