Ek wou graag 'n rok he wat al die aspekte van my persoonlikheid uitbeeld. Nie net my liefde vir klassieke styl nie, maar ook die deel van my persoonlikheid wat hou van uitdagings. Ek was gelukkig om by Werner Dey uit te kom,hy het dadelik raakgesien waarvan ek hou en waarin ek sou goed lyk, en saam met sy inspirasie was dit moontlik om my droomrok te ontwerp vir my matriekafskeid.

Sien alle inskrywings