Ek is nie as persoon mal daaroor dat mense se aandag op my gevestig word nie so ek het vir 'n eenvoudige snit en ontwerp gegaan wat my op die skitteraand wel laat voel het asof ek in die kollig hoort. My rok is die tipe rok wat die James Bond vrouens sal dra as hulle na die Casino toe gaan. My inspirasie vir die rok was juis Casino Royale met Eva Green se aand rokke.

Sien alle inskrywings